Bespreking:Irene

Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Africa South

Die 2001-sensus se Irene is 'n "sub-place" van Centurion dus kan ons 'n "Voorstede van Centurion" skep? Groete :) Bezuidenhout (kontak) 07:37, 3 November 2011 (UTC)Beantwoord

Ja, as Centurion 'n stad is, is Irene 'n voorstad. Anders: buurte van Centurion? Nee, kom ons hou by "Voorstede van Centurion". Groete. Anoniem
Terug na "Irene"-bladsy.