Bespreking:Jan van Riebeeck

Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Jan se naam

Sy geboortehuis was 'n museum, nou 'n eiendomsagentskap, by Nederlands 'n makelaardij (wat dit ookal is). Kan ons enigiets hiervan vertrou? Ek sal graag 'n bron wil sien. --Alias 08:12, 19 Januarie 2006 (UTC)Beantwoord

makelaardij [Dutch] is a 'buy and sales office for real estate'. [W. Pin, Culemborg/Netherlands] 82.170.210.120 07:50, 8 Augustus 2006 (UTC)Beantwoord

Maria van Riebeeck

wysig

Maria van Riebeeck - datum overlijden lijkt niet juist op af: staat 11 Februarie 1665 - lijkt 2 November 1664 te moeten zijn. (bron is er bij) noorse

Jan se naam

wysig

Waarom verwys al die ander wikipedia-artikels na hom as "Jan Anthoniszoon van Riebeeck ", maar ons verwys slegs na hom as "Jan Anthonisz van Riebeeck"? Anrie 14:57, 18 Julie 2007 (UTC)Beantwoord

Hy het 'n kasteel in kaapstad gebou en gebruik as 'n fort dit staan nou nog daar!– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.179.139 (BesprekingBydraes) gelewer.

Terug na "Jan van Riebeeck"-bladsy.