Bespreking:Jesaja
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Dubbelsinnigheid
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Jesaja-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Jesaja
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Belang van die boek
wysig196.2.126.173 09:11, 6 April 2011 (UTC)Die Profetiese boek Jesaja verteenwoordig 'n baie belangrike funksie, saam met die ander Masiaanse Profete in die tydperk namens Miga en Nahum. Die verwysings na Nuwe Testament is van uiters belang vir naslaanwerk asook om die ooreenstemming waar teneem wat in ons tyd afspeel en hoe die profete daarmee ooreenstem.#AANSTUUR196.2.126.173 09:11, 6 April 2011 (UTC)
Dubbelsinnigheid
wysigEk stel voor dat ons hierdie artikel in twee verdeel. Een artikel oor die boek van Jesaja, en 'n ander oor die profeet Jesaja. Rooiratel (kontak) 06:30, 19 September 2018 (UTC)