Bespreking:Johann Botha (aanbieder)

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Alias in onderwerp Betrus?


Huwelik

wysig

Maroela Media berig dat Botha nooit getroud was nie: Volgens Rudolph was Johann nooit getroud of het kinders gehad nie. “Tog was hy ʼn groot gesinsmens en as hy ʼn pa was, sou hy ʼn baie goeie pa gewees het.” [1] Adriaan Joubert (kontak) 12:40, 14 Junie 2017 (UTC)Beantwoord

Betrus?

wysig

Werklik Betrus in die begrafnisbrief? --Alias (kontak) 17:50, 15 Junie 2017 (UTC)Beantwoord

Terug na "Johann Botha (aanbieder)"-bladsy.