Bespreking:Kaap Agulhas
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kaap Agulhas-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kaap Agulhas
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Soos ek onthou is Kaap Agulhas in 'n natuurreservaat, wat "geleë in 'n plattelandse gebied" bietjie vreemd laat oorkom. Die gebied rondom die reservaat is dalk plattelands. Iemand wat meer weet? --Alias 20:17, 17 11 2004 (UTC)
- Heh, dis bloot my vertaling van "rural"... Landelik klink te vreemd. Ek sal bietjie meer inligting oor die reservaat soek en terugwerk na beide en en af. (Dewet 20:23, 17 11 2004 (UTC))
- Hmm, volgens die amptelike Kaapse Natuurbewaring webwerf [1] is daar nie 'n reservaat by Agulhas self nie, maar net effe oos daarvan by De Mond. Maar volgens 'n toeristewerf [2] is daar wel een, maar ek is geneig om hierdie plekke se goed met 'n sakkie sout te neem. (Dewet 20:28, 17 11 2004 (UTC))
- Bij mijn bezoek 1999 was daar wel degelijk een natl park. (Foto is van my) Bovendien onopmerklike klipstrand? Really?? South Africans are so spoiled. It is gorgeous there. The flowers alone... Jcwf
Begin 'n bespreking oor Kaap Agulhas
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Kaap Agulhas te verbeter.