Bespreking:Kepler-22b
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Burgert Behr
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kepler-22b-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kepler-22b
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Konvensie vir sonnestelsels
wysigMoet ons nie dalk eerder 'n konvensie aan neem waar ons 'n blad skep vir die hoof ster, en dan die planete op daardie blad lys nie? 'n Verwysingsbladsy kan dan die planete na hul son-bladsy toe wys... Dagelf (kontak) 08:06, 17 Augustus 2020 (UTC)
- @Dagelf: Ek doen gewoonlik net artikels oor planete as dit om die een of ander rede belangrik is. Hierdie planeet is die eerste bekende eksoplaneet wat voor sy ster verbybeweeg wat in die bewoonbare sone van ’n ster soos die Son ontdek is. Die ster, Kepler-22, is nie juis noemenswaardig nie, alhoewel 'n artikel daaroor nie sal skade aanrig nie. ~ Burgert (kontak) 09:02, 17 Augustus 2020 (UTC)