Bespreking:Kerseiland
Jongste opmerking: 10 maande gelede deur Dumbassman in onderwerp "Amptelik"
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kerseiland-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kerseiland
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
"Amptelik"
wysigVolgens watter maatstaf is die Afrikaanse naam "amptelik"? Amptelik is die naam nêrens opgeteken in Afrikaans in die annale van die Verenigde Nasies nie. waar kom julle aan hierdie pretensieuse twak? 152.111.3.56 11:22, 27 Februarie 2024 (UTC)
- In Engels is dit "Territory of Christmas Island" so nie die grootse aanname ooit nie. Maar ja boet, artikel bestaan al 14 jaar, wag net vir jou insig. Dankie Dumbassman (kontak) 12:41, 27 Februarie 2024 (UTC)