Kerseiland
Kerseiland (Engels: Christmas Island), amptelik die Gebied Kerseiland (Territory of Christmas Island), is 'n eiland in die Indiese Oseaan, 350 km suid van Java, wat tot die Australiese Gemenebes behoort. Dit is in die 17de eeu ontdek.
| |||||
Volkslied: Advance Australia Fair (Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië") Koninklike volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") | |||||
Hoofstad | Flying Fish Cove | ||||
Grootste stad | Flying Fish Cove | ||||
Amptelike tale | Engels (de facto) | ||||
Regering | Federale parlementêre grondwetlike monargie Charles III David Hurley Natasha Griggs | ||||
Onafhanklikheid | Australiese eksterne gebied 6 Junie 1888 1 Oktober 1957 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
135 km2 52 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2016-skatting - Digtheid |
1 843[1] (220ste) 10,39 / km2 26,9 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2010-skatting $52 177 900[2] | ||||
Geldeenheid | Australiese dollar (AUD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
CXT (UTC+7) nie toegepas nie (UTC+7) | ||||
Internet-TLD | .cx | ||||
Skakelkode | +61 |
Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 135 km² en het in 2012 'n bevolking van 1 843 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Flying Fish Cove. Die eiland is veral bekend vir die groot aantal rooi krappe wat daar voorkom. Die hoogste punt is 361 m bo die seevlak.
Verwysings
wysig- ↑ (en) "2016 Census: Christmas Island" (PDF). Australiese regering. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2018. Besoek op 3 Mei 2020.
- ↑ (en) Lundy, Kate (2010). "Chapter 3: The economic environment of the Indian Ocean Territories". Inquiry into the changing economic environment in the Indian Ocean Territories (PDF). Parliament House, Canberra: Joint Standing Committee on the National Capital and External Territories. p. 22. ISBN 978-0-642-79276-1.
Bronnelys
wysig- Algemeen
- (en) "Christmas Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 September 2022.
- (en) "Christmas Island". Central Intelligence Agency. Besoek op 21 September 2022.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kerseiland.
- Toerisme-inligting oor Kerseiland op Wikivoyage
Australië | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|