Bespreking:Koorsboom
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur K175 in onderwerp Poeier?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Koorsboom-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Koorsboom
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Poeier?
wysigKan iemand hierdie wysiging bevestig? Om die waarheid te sê, ek dink nie ek het al ooit enige poeier opgelet nie... --Alias (kontak) 17:19, 21 Julie 2016 (UTC)
- Ongedaan gemaak omdat die anonieme gebruiker nie die verandering in die wysigingsopsomming verduidelik het nie. – K175 (trap my uit | bydraes) 14:12, 9 Mei 2019 (UTC)
Verspreiding
wysigVolgens Maroela Media is die koorsboom ook inheems aan Kaapstad. Seker na jare se plant deur Gautengse ontwikkelaars. Op 'n ernstiger noot: dit is kommerwekkend dat hulle na twee dae nog nie die artikel reggestel het nie; dit laat my wonder oor die akkuraatheid van hul verslaggewing in die algemeen. – K175 (trap my uit | bydraes) 14:09, 9 Mei 2019 (UTC)