Bespreking:Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit

Add topic
There are no discussions on this page.

Is jy seker dat die muni. voorheen "Christiana/Bloemhof" was? Hierdie verwysing se dat die voorige naam net "Christiana Plaas. Muni." was? Bezuidenhout (kontak) 22:09, 4 Junie 2011 (UTC)

Seker? nee. Maar dis wat die IEC [gee] vir NW396 in 2000. Jcwf (kontak) 22:19, 4 Junie 2011 (UTC)
En dit gee beide Christiana en Bloemhof as "disestablished mun." Jcwf (kontak) 22:22, 4 Junie 2011 (UTC)
Terug na "Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit"-bladsy.