Bespreking:LitNet

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Migreer / het gemigreer

Migreer / het gemigreer

wysig

het dui voltooide verlede tyd aan. Dus het gemigreer. Adriaan Joubert (kontak) 16:54, 21 Mei 2017 (UTC)Beantwoord

Wanneer 'n werkwoord uit twee lettergrepe bestaan en die tweede lettergreep is beklemtoon, is ge- opsioneel: het (ge)probeer, het (ge)baklei, ens. Dit geld in besonder vir werkwoorde wat op -eer eindig. Winston (kontak) 18:16, 21 Mei 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "LitNet"-bladsy.