Bespreking:Loit Sôls
Jongste opmerking: 8 maande gelede deur 105.4.6.99 in onderwerp Vrae
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Loit Sôls-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Loit Sôls
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vrae
wysigEk het twee vrae oor hierdie artikel.
- Hoekom is Loit Sôls in die artikel na Loit Sōls verander? Dit staan op sy boeke met 'n kappie en daar is nie 'n letter soos ō in Afrikaans nie. Is dit 'n nuwe spelling van Loit self?
- Die Burger-verwysings werk nie. Is dit ou of interne skakels, want dan kan dit seker nie gebruik word nie.
~ Burgert (kontak) 08:49, 7 Januarie 2020 (UTC)
- Hi da.
- Is jou question daām nou gisetties, na publication, reviews en articles, en discussions, van "Moerstaāl" (Kwela, 2022), of soek djy nóg clarity? 105.4.5.6 12:53, 19 Maart 2024 (UTC)
- Lekke challenging. ~ Burgert (kontak) 19:00, 19 Maart 2024 (UTC)
- ōs hoep natīelik soe. unless daās nógge way om Goema te present. Net soessie previous boekke, reference die nex ēne net soe niks pie in the sky. 105.4.6.99 11:12, 20 Maart 2024 (UTC)
- Lekke challenging. ~ Burgert (kontak) 19:00, 19 Maart 2024 (UTC)