Bespreking:Long Tom
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Tweede replika
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Long Tom-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Long Tom
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hentie, ek verstaan nie die 3 nie's nie! Die sin maak nie sin nie! Groete! Oesjaar (kontak) 16:22, 4 Januarie 2016 (UTC)
Tweede replika
wysigEk vra maar net. Is dit nodig om twee fotos van dieselfde replika te hê? Tussen hakies kanon het net twee n's. Groete, Hentie. Hentie Joubert (kontak) 15:27, 3 Mei 2016 (UTC)
- Twee replikas op twee verskillende plekke is in orde. Oesjaar (kontak) 18:33, 3 Mei 2016 (UTC)
Nê. Hentie Joubert (kontak) 13:52, 4 Mei 2016 (UTC)
- Jou sarkasme staan my nie aan nie. Besluit of jy positiewe bydraes wil maak tot ons Wikipedia of soek ander plekke om sarkasties te wees. Oesjaar (kontak) 15:20, 4 Mei 2016 (UTC)