Bespreking:Mampoer
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp Is mampoer moonshine?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mampoer-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mampoer
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is mampoer moonshine?
wysigHallo, hierdie artikel stem nie lekker ooreen aan die Engelse Moonshine nie. Enige voorstelle om verwarring te vermy? Dankie Dumbassman (kontak) 17:55, 1 Mei 2020 (UTC)
- Hoekom nie? Mampoer of witblits is tradisioneel/histories op plase gestook. Selfs al word dit intussen ook wettig en kommersieel vervaardig, is mampoer en witblits Suid-Afrika se inheemse variante van moonshine. Voyageur (kontak) 19:28, 1 Mei 2020 (UTC)
- In die teks is die term vrugteschnapps (Duits: "Fruchtschnaps") gebruik. In Duits en Nederlands skryf ons dit egter Schnaps. In Engels is dit óf Schnapps óf Schnaps. Ek vermoed dis in Afrikaans Schnaps, na aanleiding van eersgenoemde spelling. Groete. -- SpesBona 21:10, 1 Mei 2020 (UTC)