Bespreking:Mielie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mielie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mielie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skuif?
wysigBladsy te verskuif na Mielie? — Adriaan (S★B) 17:56, 16 Julie 2007 (UTC)
Mielie - milho
wysigSorry for not writing Afrikaans maybe someone should mention that the word "mealie" seems to be of Portuguese origin from "milho" . sw:user:kipala --78.51.143.58 21:23, 14 Maart 2008 (UTC)
SA as mielieprodusent
wysigArtikel sê Suid-Afrika is een van die 3 grootste mielieproduserende lande, maar volgens die latere lys kom ons nie eens naby aan die VSA, China, ens. nie. Ek weet ongelukkig nie van bronne waar korrekte inligting hieroor te kry is nie. Maar as ons voorts 40 persent van Afrika se mielies lewer, lyk die syfer vir SA op die lys ook bra baie min. Mieliestronk (kontak) 01:19, 12 Julie 2019 (UTC)
- Die nuutste beskikbare statistiek is ingevoeg. Voyageur (kontak) 20:39, 12 Julie 2019 (UTC)