Bespreking:Milaan
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp Bevolking
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Milaan-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Milaan
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Lengte van Artikel
wysigIs ek reg dat alles wat in Milan was nou bygewerk is hierso? Ek voel die artikel het nou bietjie lank geword. Miskien kan ons ten minste Lys van bekende Milaners (of so-iets) hieruit neem, want daardie lys is darem vreeslik lank. Noem twee of drie en gee 'n skakel na die lys, miskien. --Alias 10:25, 27 Mei 2006 (UTC)
Bevolking
wysigDie huidige tabel gee weer dat daar geen Italiaanse bevolking in Milaan is nie. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 20:01, 28 April 2009 (UTC)
- I think the table is suppose to just solely represent immigrant (or non-italian nationality) communities. For example, you can check Londen and I have created something similar there.--Bezuidenhout (kontak) 20:07, 28 April 2009 (UTC)
- I beg your pardon, I'm sorry about this Adriaan but the Londen article actually does include British-born inhabitants. But I think the table needs to either add Italian born people, or state that it's only a table of immigrants in the city.--Bezuidenhout (kontak) 20:36, 28 April 2009 (UTC)
- No problem. I made the sentence so it says that these are only the immigrants. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 04:40, 29 April 2009 (UTC)