Bespreking:NAFTA
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp NAVA
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die NAFTA-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van NAFTA
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
NAVA
wysigEk verstaan nie heeltemal waarvoor die laaste "A" in NAVA staan nie. Volgens die Afrikaanse koerante word die Noord-Amerikaanse Vryehandelsooreenkoms se Engelse afkorting, NAFTA, behou. Vgl. ook die Nederlandse Wikipedia: De Noord-Amerikaanse Vrijhandelsovereenkomst, afgekort NAFTA (van de Engelse naam North American Free Trade Agreement) . . . Winston (kontak) 22:06, 7 November 2009 (UTC)