Bespreking:Natriumsulfaat
Jongste opmerking: 10 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Die smelt het 'n neutrale pH (6-7,5)
Die smelt het 'n neutrale pH (6-7,5)
wysig@Jcwf:, moet dalk Die smeltpunt het 'n neutrale pH (6-7,5) lees? Groete! Oesjaar (kontak) 19:42, 20 Januarie 2024 (UTC)
- Nee, ek bedoel die vloeistof, die gesmelte sout. Bestaan hierdie betekenis van die woord "smelt" nie in Afrikaans nie? Jcwf (kontak) 19:53, 20 Januarie 2024 (UTC)
- Sê dan eerder gesmelte sout. Groete! Oesjaar (kontak) 19:55, 20 Januarie 2024 (UTC)
- Ek het dit gewysig. Die term word nogtans ook in Afrikaans gebruik. Sien:
- Nachtrieb, Johnson & Dress (1943) het die monster gesmelt met KHS04 en die smelt op 'n grafietelektrode laat afkoel waarna die monst~r~et 'n wisselstroomboog opgewek.
- ..nadat dit gesmelt en gemaal is veral as die smelt geroer word voordat dit uitgegooi word.[1]
- Sê dan eerder gesmelte sout. Groete! Oesjaar (kontak) 19:55, 20 Januarie 2024 (UTC)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Jcwf (kontak) 22:52, 20 Januarie 2024 (UTC)
- @Aliwal2012: en @BurgertB:, ek benodig julle insae hier menere! Groete! Oesjaar (kontak) 06:38, 21 Januarie 2024 (UTC)