Bespreking:Nazi-Duitsland
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur 154.69.33.167 in onderwerp Anglisisme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nazi-Duitsland-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nazi-Duitsland
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Anglisisme
wysigEk dink nie dis korrek om te sê Derde Ryk is 'n anglisisme nie, eerder 'n verafrikaansing van Dritte Reich. Morne 12:50, 15 Mei 2007 (UTC)
- En "Nazi" is 'n polemiese term uit politieke bekgevegte. Die regte woord is nasionaal-sosialisme. NAtionalsoZialismus is war die "Nazi" vandaan kom. --154.69.33.167 16:18, 16 April 2015 (UTC)