Bespreking:Ontploffingsbeskerming
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ontploffingsbeskerming-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ontploffingsbeskerming
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
fout
wysigGoeie dag ek wil net een ding uitlig wat `n algemene fout is, ontploffings beskerming soos in SANS10108 en SABS0108:1994 (en vroër) verwys word sluit NIE plofstof in nie. Vlamdigting en die ander tegnieke verhoed net ontstekings van vlambare mengsels waar suurstof en brandstof meng en nie die ontsteking van plofstowwe waar die suurstof in die brandstof se molekule ingebou is nie. Dit sluit ook nie atmosfere in met verhoogde suurstof vlakke nie slegs brandstof gemeng met atmosferiese suurstof. Moet dit ASB nie noem onder plofstowwe nie dit skep baie probleme. Dankie vir die hulp groete (Rokko308 (kontak) 10:03, 8 Augustus 2014 (UTC))
- O en terloops ek vertaal nie die inligting nie, ek spel maar net baie sleg in Afrikaans (jammer) groete, (Rokko308 (kontak) 12:35, 8 Augustus 2014 (UTC)).