Bespreking:Oossee
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Aangrensende lande
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Oossee-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Oossee
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Aangrensende lande
wysigFrank, is dit 'n fout in die HAT Taal-en-feitegids: "omring word deur Denemarke, Swede, die Baltiese lande en Pole"? Die Oossee grens ook aan Duitsland, Finland en Rusland. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:10, 21 Augustus 2016 (UTC)
- Dit is moontlik, die presiese inskrywing is:
Baltiese See, die: ’n See wat deel vorm van die Atlantiese Oseaan, omring deur Dene— marke, Swede, die Baltiese lande en Pole.
- Groete. Frank (kontak) 14:15, 21 Augustus 2016 (UTC)
- Dan is dit 'n fout. Hulle het die ander lande vergeet, maar as ons nou die ander lande byvoeg, word dit nie deur die HAT gedek nie. Lande byvoeg en HAT uithaal? Ek dink so. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:30, 21 Augustus 2016 (UTC)
- Ek het dit probeer regmaak. Kyk asb. of jy saamstem en voel vry om dit verder te verbeter. Groete. Frank (kontak) 14:35, 21 Augustus 2016 (UTC)
- Dankie, dit is reg so. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:40, 21 Augustus 2016 (UTC)