Bespreking:Opera
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Vraag
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Opera-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Opera
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Lys van sangers en sangeresse van klassieke musiek
wysigVir idees sien ook:
Liste berühmter Sängerinnen und Sänger klassischer Musik (duits)
Sangstem
wysigSien ook:
- Sopraan (zangstem) - (nederlands)
- Sopran - (duits)
Ek stel ook 'n onderafdeling voor vir die sangstem en 'n samevoeging van die grafieke uit beide bostaande webblaaie voor, dus die nootspektrum op die klavier asook op die noteskrif op papier (musieknotasie). Pieter-ZA 21:44, 16 Februarie 2008 (UTC)
Vraag
wysigWat is Afrikaans vir "court" - soos in die "court" van Prins so-en-so. Ek het "hofsaal" gebruik, maar is nie seker nie. Maskandicology 10:34, 28 Jun 2018 (UTC)
- Ek glo hof is die korrekte woord:
Hof s.nw. [howe; -fie] 3 (a) woonplek van 'n vors: 'n koninklike/keiserlike hof. |
- K175 (bespreking | bydraes) 10:41, 28 Junie 2018 (UTC)