Bespreking:Opkomende Springbokke
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Puvircho in onderwerp Suid-Afrika A
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Opkomende Springbokke-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Opkomende Springbokke
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Junior Bokke
wysigVervang die artikel ons artikel oor Junior Bokke? Groete. Frank (kontak) 10:44, 26 Oktober 2015 (UTC)
- Sover ek verstaan is dit nie dieselfde nie, sien gerus die taalskakels. Baie dankie aan Puvircho vir die artikel! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:39, 26 Oktober 2015 (UTC)
- Dit is inderdaad 'n goeie artikel. Dankie vir die bevestiging. Groete. Frank (kontak) 07:06, 30 Oktober 2015 (UTC)
- Dankie. Dit was lekker om te skryf. Ek moet noem dat Rudi Geldenhuys, die webmeester van Rugby-talk, toegestem het dat ons inligting van sy webwerf kan gebruik vir Wikipedia. Ek het ’n e-pos wat dit bevestig. Puvircho (kontak) 07:57, 31 Oktober 2015 (UTC)
- Dit is inderdaad 'n goeie artikel. Dankie vir die bevestiging. Groete. Frank (kontak) 07:06, 30 Oktober 2015 (UTC)
Suid-Afrika A
wysigSal ’n mens die Span wat onlangs gekies is as Suid-Afrika A wat deur Johann Ackermann afgerig gaan word vir ’n paar wedstryde teen die Engelse Saxons hier insluit? Puvircho (kontak) 10:05, 31 Mei 2016 (UTC)