Bespreking:Opper-Silesië-metropool
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Graaf
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Opper-Silesië-metropool-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Opper-Silesië-metropool
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Moet die bladsy nie dalk na Metropool Opper-Silesië geskuif word nie? Metropolis is mos nie 'n Afrikaanse woord nie en dit lyk ook nie na die Poolse woord nie. Laurens 15:30, 27 Oktober 2006 (UTC)
- So-iets, ja. Miskien Opper-Silesië-metropool? Ek weet nie, maar ek dink nie ons hoef te skaam te wees om verbeterings aan hierdie Poleartikels te bring nie. --Alias 15:44, 27 Oktober 2006 (UTC)
Ek weet nie van die "Opper" nie. Ek verbeel my "Upper Volta" is destyds met Bo-Volta" vertaal.Graaf 10:18, 21 Julie 2007 (UTC)