Bespreking:Panyaza Lesufi
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Neutraliteit
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Panyaza Lesufi-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Panyaza Lesufi
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Neutraliteit
wysigEk het die bespreking op die geselshoekie gelees. Ek stem saam dat die artikel in sy huidig vorm nie neutraal is nie. Maak ek dink ook dat dit nie neutraal sal wees om net al die omstredenheid rondom Lesufi en Afrikaans te ignoreer nie. Hier is solank 'n paar verwysings wat kan gebruik word:
- https://www.thesouthafrican.com/news/offbeat/panyaza-lesufi-afrikaans-lessons-university-racism/ (Lesufi begin Afrikaans leer!)
- https://www.sowetanlive.co.za/news/south-africa/2019-09-10-panyaza-lesufi-to-sue-afrikaans-author-for-defamation/ (hofsaak)
- https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2019-09-17-panyaza-lesufi-slams-new-afrikaans-university-dont-remind-us-of-apartheid/ ('n Baie snaakse artikel. Hy sê "It’s very important to understand where we come from, that there was a certain language that was used to oppress people in this country" Maar wat van Engels? Het dit nie dieselfde gedoen nie? en ook "We're not saying this because we are attacking Afrikaans but because the message of 'we only need one language' is bad." Maar dit is OK as dit net Engels is?)
- https://www.polity.org.za/article/i-dont-hate-afrikaans-panyaza-lesufi-2019-06-14 (hier stem ek saam met hom, maar in die werklikheid lyk dit nie vir my asof hy dit glo nie)
Groete. - Rooiratel (kontak) 11:29, 6 Augustus 2020 (UTC)