Bespreking:Podsending
Jongste opmerking: 7 maande gelede deur Pynappel in onderwerp Podgooi vs. Potgooi (ou bespreking)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Podsending-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Podsending
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Redirect?
- Ja. Behalwe vir die gesprek by Bespreking:Potgooi. Ek hoop intussen dat hierdie storie sommer gaan verdwyn :-) --Alias 12:07, 12 Januarie 2006 (UTC)
Podgooi vs. Potgooi (ou bespreking)
wysigRSG gebruik nou reeds 'n aantal jare die term potgooi asook twee webblaaie (potgooi.net en potgooi.co.za) wat albei met 'n t geskryf word. Kan ons asb. hierdie artikel gevolglik skuif na Potgooi? Dankie– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 143.160.124.32 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Spotify gebruik podsending. – Pynappel (kontak) 16:26, 17 Mei 2024 (UTC)