Bespreking:Reims
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Urne
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Reims-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Reims
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Urne
wysig...onder meer begraafplase uit die Bronstydperk met urne ontdek - Wat is urne? --RAM (kontak) 12:50, 9 Junie 2008 (UTC)
- Urns of urne is houers waarin die sterflike oorskot van 'n mens ná haar/sy verassing geplaas word. Sien ook die argeologiese vakterm urneveldbeskawing (in teenstelling met die grafheuwelbeskawing). --Voyageur (kontak) 13:33, 9 Junie 2008 (UTC)