Bespreking:Reitz-aalwyn
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Hentie Joubert in onderwerp Afrikaanse naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Reitz-aalwyn-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Reitz-aalwyn
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Afrikaanse naam
wysigHier is sy Afrikaanse naam! http://wildflowernursery.co.za/indigenous-plant-database/aloe-reitzii/ Groete! Oesjaar (kontak) 13:25, 3 Junie 2016 (UTC)
- Dankie Oesjaar, Welkom terug! Groete. Frank (kontak) 13:42, 3 Junie 2016 (UTC)
- Dit is regtig nie 'n goeie plan om die beweerde Afrikaanse naam te gebruik nie. Dit kan net tot verwarring lei. Kyk byvoorbeeld na al die sogenaamde Engelse woorde vir Aloe ferox. Die sogenaamde Afrikaanse naam "bontaalwyn" word seker vir meer as tien spesies aalwyn gebruik. Hoe onderskei mens tussen die twee variëteite Aloe reitzii? Asseblief, gebruik liewers die botaniese name. Groete, Hentie Hentie Joubert (kontak) 15:31, 3 Junie 2016 (UTC) Ek lees in Ben-Erik van Wyk se boek dat Aloe striata se volksname sluit in: Blouaalwyn, Gladdeblaaraalwyn, Makaalwyn, Streepaalwyn en Vaalaalwyn in. Hentie Joubert (kontak) 15:40, 3 Junie 2016 (UTC)
- Afrikaanse koerante gebruik die naam Reitz-aalwyn [1], maar jy is welkom om dit self terug te skuif as jy nie daarvan hou nie. Groete. Frank (kontak) 16:03, 3 Junie 2016 (UTC)
- Ek los dit maar daar. Hentie Joubert (kontak) 14:23, 4 Junie 2016 (UTC)