Bespreking:Sagteware-ingenieurswese
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Gregorydavid in onderwerp Van Beltel tot SMS handel per selfoon
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sagteware-ingenieurswese-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sagteware-ingenieurswese
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Koppelteken
wysigHoekom die skuif na 'n koppelteken-weergawe? Nie een van die ander velde in ingenieurswese kry 'n koppelteken nie: "{Elektriese|Elektroniese|Siviele|Meganiese|Chemiese} ingenieurswese"...? --Dewet 06:05, 20 01 2005 (UTC)
- In die voorbeelde wat jy gee, is die eerste woord telkens 'n byvoeglike naamwoord. Sagteware is 'n s.nw. en dus aanmekaar soos ek dit verstaan. Soos padingenieur, skeepsingenieur, myningenieur, ens. (Die verbinding-s by skeepsingenieur, sê vir my dat dit een woord moet wees.) Dink aan "koperdraad" vs "elektriese draad". Maar sê gerus as ek iets mis. --Alias 20:48, 20 01 2005 (UTC)
Kategorisering
wysigEk sien nie hoe SI onder rekenaarwetenskap gekategoriseer word nie? --Alias 09:19, 13 November 2005 (UTC)
- Ek het gekijk hoe Sagteware-ingenieurswese (Software engineering) word gekategoriseer op NL.wikipedia en daar is die artikel gekatesoriseer onder Rekenaarwetenskap (Informatica). Jcb 16:54, 13 November 2005 (UTC)
Van Beltel tot SMS handel per selfoon
wysigHi, ek sien u maak 'n groot bydrae met standaarde en spesifikasies, en dan weet jy seker hoe dinge werk.. Tegniese afrikaans is mos 'n uitdaging.. Soos wat is WASP? Groete Gregorydavid 10:04, 11 Mei 2006 (UTC)