Bespreking:Santa Catarina

Add topic
Active discussions

Bron: Die basiese teks is 'n vertaling van die artikel op die Engelse Wikipedia.

'n Pragtige artikel.

Net een opmerking:

Die Afrikaanse woordelys en spelreëls gee:

"Brasiliane" of "Brasiliërs" maar nie die gebruikte "Brasilianers" nie Kallie (kontak) 10:47, 15 April 2010 (UTC)

Baie dankie vir jou proefleeswerk - ek het dit gewysig. --Voyageur (kontak) 11:15, 15 April 2010 (UTC)

(staat?)Wysig

Hoekom Santa Catarina (staat)?? Is daar 'n stad genoem Santa Catarina? Ben Bezuidenhout (kontak) 11:22, 15 April 2010 (UTC)

Daar is 'n aantal eilande, nedersettings en stadsbuurte met dieselfde naam. Die deelstaat is myns insiens die belangrikste artikel, vir al die ander sal 'n dubbelsinnigheidsbladsy geskep moet word. --Voyageur (kontak) 13:09, 15 April 2010 (UTC)
Terug na "Santa Catarina"-bladsy.