Bespreking:Seun
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Dogters met spiere
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Seun-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Seun
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die blad is basies van die Engelse Wikipedia vertaal, maar moet nog heelwat bygewerk word. Thermofan (kontak) 00:29, 19 Julie 2011 (UTC)
- Nogtans 'n baie goeie begin. Dankie baie vir jou moeite! Groete. Anoniem
Dogters met spiere
wysigEk het gedag seuns is tot vandag toe nog (oor die algemeen) sterker as dogters. Nou smaak dit my in ons omgekeerde wêreld is dit nie meer waar nie. Groete van huis tot huis. Frank (kontak) 14:39, 7 Mei 2015 (UTC)
- Juis te meer Frank, juis te meer! Ek weet van 'n hele paar seuns wat deur dogters van dieselfde ouderdom gewiks is!! En by tennisspelers en atlete moet daar nou verder (lees "laer") gekyk word om seker te maak dis net steroïede se rol in hul spiermassa!
- Groete, Gert