Bespreking:Seychelle
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Armoede
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Seychelle-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Seychelle
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Armoede
wysig"Ten spyte van dié land se nuutgevonde ekonomiese voorspoed bly armoede wydverspreid weens 'n hoë vlak van ongelykheid in inkomste, een van die hoogste in die wêreld, en ongelyke verspreiding van rykdom." Die ongelykheid is nie die oorsaak van armoede nie. Dis eerder andersom. Trouens is die armes ryker om rede die teenwoordigheid van rykes, wat tot die beeld van rykdom lei. --105.8.7.230 00:16, 2 April 2018 (UTC)
- Bron? K175 (bespreking | bydraes) 07:59, 2 April 2018 (UTC)