Bespreking:Shakira
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp Colombië
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Shakira-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Shakira
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Colombië
wysigHoe sou ek die naam van Kolombië / Colombia / Colombië verbuig? Sou ek sê Shakira is Kolombiaans, Kolombies, of een van die weergawes met 'n C? 'n Anderstalige gebruiker noem haar lid van die "Colombia musici", alhoewel dit vir my effens verkeerd klink. Ek kan nie die antw. in een van my woordeboeke vind nie. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 21:48, 25 Julie 2009 (UTC)
- My Afrikaans atlas says Colombia and Bolivia, but other South American countries are spelt the 'Afrikaans' way. Please check those countries' discussion pages.--Ben Bezuidenhout (kontak) 21:55, 25 Julie 2009 (UTC)
- Die regte vorm is Colombiaans. Winston (kontak) 22:04, 25 Julie 2009 (UTC)
- So van daardie besprekinge lyk dit my dat almal dit Kolombië skryf en uitspreek, maar dat dit amptelik Colombia en Colombiaans is (vir welke rede ook). Sal ek voortgaan met 'n verskuiwing van alle betrokke bladsye na die c...a-vorm? Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 22:06, 25 Julie 2009 (UTC)