Bespreking:Siprus

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Name

Ligging van die kaart in hierdie artikel is slordig - maar ek sukkel so bietjie om hom op beter posisie geplaas te kry het style="clear:right" gebruik maar dan verskyn dit eers na die regterkantste kolom vertoon het. --RM 11:21, 21 Februarie 2006 (UTC)Beantwoord

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--FlaBot 11:51, 24 Februarie 2006 (UTC)Beantwoord

Voetnota 3

wysig

Die teks is onverstaanbaar en ek kon nie raai wat dit moet wees nie. hansjoseph 05:51, 12 Februarie 2008 (UTC)Beantwoord

Name

wysig

Does this require changing all words containting 'Ciprus' to Siprus? =/ --Bezuidenhout (kontak) 13:22, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord

Certainly not. "Ciprus" is correct Afrikaans, but many people might prefer "Siprus". Voyageur will probably prefer Kýpros, Kıbrıs or eveb Κύπρος. Anrie (kontak) 13:30, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
The thing is, if you use "Siprus" as the title, all instances in the same article should refer to "Siprus" as well, for consistency's sake. However, if I were to write an article on Greece and in that article refer to "Ciprus" it wouldn't be wrong and it would be bad form of another user to change it, since both are correct Afrikaans forms. Of course, that leads to debates about which one the article should be under. Convention dicates we use the "more Afrikaans" (usually the more phonetic) version, since "c" is somewhat foreign in Afrikaans, "Siprus" is the more Afrikaans version in this case (but no more correct than Ciprus, mind you!). Confused, yet? Anrie (kontak) 13:34, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
Ja..--Bezuidenhout (kontak) 13:38, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
Miskien kan jy dié lastigheid omseil deur die artikel in lewende lywe en historiese kostuums op die betrokke eiland op te voer, eerder as om dit in geskrewe vorm aan te bied? --Voyageur (kontak) 21:38, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
Maar iemand van Ciprus is 'n Siprioot? Byeboer (kontak) 13:49, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
One thing many Lande infoboks are missing is their Demonym.--Bezuidenhout (kontak) 14:12, 31 Desember 2008 (UTC)Beantwoord
@Byeboer: Hey, ek's ten gunse van "Siprus", dis hierdie nuwe-generasie naslaanwerke wat almal wil tevrede stel...
@Ben: Indeed - this is something that the HAT is particularly useful for. I'll note it somewhere at the back of my head.
Ek het die artikel geskuif. Anrie (kontak) 13:03, 1 Januarie 2009 (UTC)Beantwoord
Terug na "Siprus"-bladsy.