Bespreking:Siviele ingenieurswese
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Menno
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Siviele ingenieurswese-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Siviele ingenieurswese
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
sê mens ook nie burgerlik nie? 81.245.174.228 19:22, 6 April 2006 (UTC) Barbaar 19:27, 6 April 2006 (UTC)
- Ek het nog nie daarvan gehoor as burgerlike ingenieurswese nie. --Alias 20:31, 6 April 2006 (UTC)
- Ek dink siviele ingenieurswese is reeds te sterk gevestig --RM 03:21, 7 April 2006 (UTC)
- dis dalk moontlik... ek dink maar net burgerlik klink mooier en veral glad nie engels nie... Barbaar 20:59, 24 April 2006 (UTC)
Ek het 6 jaar siviele ingenieurswese geswot en werk al 3 jaar in die bedryf en nog nooit gehoor van burgerlike ingenieurswese nie Menno 09:39, 15 Junie 2006 (UTC)