Bespreking:Sjerpa
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Morne in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sjerpa-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sjerpa
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigMy woordelys bied slegs "Sjerpa" aan en maak nie melding van "Sherpa" nie. Kan iemand bevestig of die spelling met 'n "h" ook aanvaar word in Afrikaans? (Indien nie sal die artikel geskuif moet word.) Anrie 12:21, 27 Mei 2007 (UTC)
- Dit lyk my die woordeboeke verkies Sjerpa (Tweetalige Woordeboek van 2005 sowel as HAT V, waarin trouens net Shakesperiaans, shandy, Shangaan, Shona en show met "sh" begin.) Morne 12:31, 27 Mei 2007 (UTC)