Bespreking:Skakel
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur RAM
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Skakel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Skakel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Nasionale pers se koerante het met die 'klik'-ery begin. Kan ons nie maar 'kliek' sê nie?. Wat my betref is klik nog steeds nuus aandra. alleman (kontak) 11:11, 23 Oktober 2008 (UTC)
- Persoonlik hou ek van kliek. Ongeag, dis vreemd dat iemand "kliek" na "klik" (of andersom) sal verander in 'n artikel wat hy/sy nie self geskryf het nie. Klink soos die begin van 'n goeie sinoniem-oorlog. Groete. Frank (kontak) 11:55, 23 Oktober 2008 (UTC)
- Ek hou ook van kliek en nie van nasionale pers nie. :) --RAM (kontak) 14:41, 23 Oktober 2008 (UTC)