Bespreking:Skroef (lugvaart)
Jongste opmerking: 7 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Voltooi
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Skroef (lugvaart)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Skroef (lugvaart)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Lem, blad = sinonieme
wysigUit die WAT: Lem - Enigeen v.d. blaaie van die skroef van 'n vliegtuig, die waaier van 'n turbine, die wiel van 'n windpomp, e.s.m. wat weerstand bied a.d. lug wanneer dit in werking is. ~ Burgert (kontak) 13:12, 8 Mei 2024 (UTC)
Voltooi
wysig@BurgertB:, enige kans dat jy hierdie kan volledig kan voltooi uit die Engels, jy het dit begin? Dit sal dinge baie makliker maak met woorde soos Feathering (faanposisie) in ons ander vliegtuig verwante artikels wat ek tans baie gebruik het en nog gaan gebruik. Groete! Oesjaar (kontak) 21:04, 13 Mei 2024 (UTC)