Bespreking:Soethout (geursel)

Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Luthja in onderwerp Verwys van hier af na "drop"?

Verwys van hier af na "drop"?

wysig

Kyk asseblief of van hier af na drop verwys moet word.

In Afrikaans word van drop dalk meer algemeen as liquorice gepraat (licorice is die Amerikaanse spelling), maar woordeboeke (wat altyd agterna kom) en die AWS erken (nog) nie die Engels as leenwoord nie.

Jana Luther

Luthja (kontak) 07:07, 20 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Soethout (geursel)"-bladsy.