Bespreking:Sol Plaatje-universiteit
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur K175 in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sol Plaatje-universiteit-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sol Plaatje-universiteit
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigSal die naam van die universiteit nie eerder Sol Plaatje-universiteit in Afrikaans wees nie? Puvircho (kontak) 10:57, 7 Januarie 2019 (UTC)
- Ek het self nie geweet dit is moontlik om eiename los te skryf nie, maar ten spyte daarvan dat dit toelaatbaar is volgens die AWS, dink ek ons moet ons titels eenvormig hou en dit tog in hierdie geval vas skryf. – K175 (trap my uit | bydraes) 15:48, 7 Januarie 2019 (UTC)
- @K175: Dankie vir daardie reël. Dit maak my egter lam dat daar soveel korrekte spelwyses is. As jy sê “ons moet titels eenvormig hou en dit … vas skryf”, bedoel jy dan dat die artikel geskuif moet word na my voorstel? Of sal jy dit vas skryf sonder ’n koppelteken? Puvircho (kontak) 09:09, 8 Januarie 2019 (UTC)
- @Puvircho: ek bedoel vas met 'n koppelteken, soos jy voorstel. Dit is hoe die meeste van ons titels lyk. – K175 (trap my uit | bydraes) 09:41, 8 Januarie 2019 (UTC)