Bespreking:Steengoed
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Beeld
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Steengoed-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Steengoed
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
...Steengoed is in 1720 vir die eerste keer deur die Engelse pottebakker Josiah Wedgwood (1730-95) gebrand...
Hoe is dit moontlik? 10 jaar voor sy geboorte?
Jcwf 20:17, 21 Desember 2005 (UTC)
Gegewens is nou reggestel. --Voyageur 20:28, 21 Desember 2005 (UTC)
Dankie Voyageur!
Beeld
wysigHet beeld wijst niet steengoed, ma waarschijnlijk hard gebrannded aardewerk ("Steinzeug")--Alfred Löhr (kontak) 15:32, 27 September 2012 (UTC)
- Die terminologie is nogal verwarrend sodat kategorisering allesbehalwe maklik is. Vergelyk Duits Steingut/Steinzeug, Engels earthenware/creamware en ander vakterme - blykbaar verwys hulle nie altyd na presies dieselfde ding nie. Ek het volgens jou advies 'n ander beeld ingevoeg. Dankie vir jou bydrae. --Voyageur (kontak) 16:49, 27 September 2012 (UTC)