Bespreking:Stephen Gray
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Engelse Wiki as bron
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Stephen Gray-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Stephen Gray
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Engelse Wiki as bron
wysigHoe haal mens die Engelse Wikipedia as bron aan? Ek het net in hierdie artikel onder bronne gesê "Engelse Wikipedia". Is dit korrek? Dankie en groete!
- Kliek links onder op Taalskakels. Tik in die boonste infor en en kies die Engelse een. Tik in die volgende infoblokkie die naam in van die artikel wat jy soek. Partykeer is hulle nie dieselfde nie, dan moet jy dit eers gaan soek op die Engelse Wiki. Groete! Oesjaar (kontak) 08:22, 1 Desember 2017 (UTC)