Bespreking:Steyn von Rönge
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Spelling van agternaam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Steyn von Rönge-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Steyn von Rönge
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling van agternaam
wysigVolgens 'n berig in Beeld, Woensdag 7 April 2010, op bl. 4 word die van soos volg gespel: "von Ronge". In hierdie artikel word die van egter as "van Ronge" geskryf. Enige raad? Puvircho (kontak) 19:28, 7 April 2010 (UTC)
- Ek dink jy's reg von Ronge is die regte spelling. --41.151.55.99 21:49, 25 Augustus 2013 (UTC)
- Op Google is daar 92 300 trefslae vir van Ronge en net 784 vir von Ronge. Winston (Besprekings) 23:19, 25 Augustus 2013 (UTC)
- Op die AWB se webtuiste word dit as STEYN VON RÖNGE gespel. Groete. Frank (kontak) 13:33, 10 Februarie 2016 (UTC)