Bespreking:Stronsium
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur AHB in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Stronsium-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Stronsium
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigIs die element se naam nie stronsium in Afrikaans nie? Dit klink mooier en ek kry nie die bruin vorm in 'n woordeboek nie. Winston (kontak) 11:12, 27 Mei 2012 (UTC)
- Ter ondersteuning van die benaming Stronsium wil ek net hier noem dat Terblanche se Tegniese Woordeboek ook hierdie naam gebruik. AHB (kontak) 16:01, 23 November 2017 (UTC)