Bespreking:Sudoku
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Alias in onderwerp Nog besig met vertaling?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sudoku-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sudoku
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Nog besig met vertaling?
wysigIs iemand nog besig om hierdie artikel te vertaal?
- Mmm, by die geskiedenis (bo) sien ek dat Gebruiker:Dewet nog laas hieraan gewerk het, maar duidelik dit nie voltooi nie. Hy is nie gereeld hier nie. Ek dink dit is veilig om aan te neem dat hierdie dalk vergete gebly het. Neem die vertaling gerus verder en vergelyk dalk met die nuutste Engelse en Nederlandse artikels. --Alias 22:13, 6 Oktober 2006 (UTC)