Bespreking:Suid-Afrikaanse rand
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Demonieme & desimale breuke
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Suid-Afrikaanse rand-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Suid-Afrikaanse rand
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Demonieme & desimale breuke
wysig@Rooiratel: Let op: Geldeenhede soos rand, dollar, euro en pond sterling word in Afrikaans met 'n kleinletter geskryf, net demonieme soos Suid-Afrikaans, Amerikaans, Europees en Brits kry 'n hoofletter. Desimale breuke word in Afrikaans met 'n komma aangedui; die punt is Engels. Groete. -- SpesBona 19:50, 25 April 2019 (UTC)
- @SpesBona:, dankie. Ek sal so maak. Groete. - Rooiratel (kontak) 05:50, 26 April 2019 (UTC)