Bespreking:Suidelike distrik, Israel
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Africa South in onderwerp Naam van hoofstad
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Suidelike distrik, Israel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Suidelike distrik, Israel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam van hoofstad
wysigHoe spel mens die hoofstad, is dit Beersheva, Beersheba (soos in Engels), Beër Sjeva (soos in Nederlands) of Beer-Sheva (soos op Beeld. En wat van Ashdod? Hoekom nie Asjdod? hmmm Groete :) Bezuidenhout 21:34, 3 September 2011 (UTC)
- Ek sou dink Beër Sjeva, maar is nie 100% seker nie. Groete. Anoniem