Bespreking:Supernova
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Meervoud
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Supernova-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Supernova
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Meervoud
wysigWat is die meervoud van supernova – supernovae, supernovas of supernova's? Supernovas word algemeen hier gebruik, maar dit kan tog nie reg wees nie. Groete. Frank
- Dit is inderdaad reg en word so in woordeboeke aangegee (HAT en Pharos). Dit is ook in Engels aanvaarbaar naas supernovae. Winston (kontak) 12:21, 18 Oktober 2015 (UTC)
- Interessant, my HAT (1987) dui die meervoud as supernovae aan, terwyl my AWS dit as supernovas aandui. Ek verstaan dat supernova's verkeerd is, omdat die laaste "a" kort en onbeklemtoon is (AWS-reël 13.7). Groete. Frank (kontak) 17:50, 18 Oktober 2015 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!