Bespreking:Surveyor 5
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp telemetered
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Surveyor 5-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Surveyor 5
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
telemetered
wysigEk moes hard dink, die goed in 1985 laas studeer in Afrikaans! Eerstens, ons moet aftas gebruik in stede van skandeer. Die woord telemetered soos gebruik in die Engelse weergawe het my aan die dink gehad! Wat die skrywer bedoel is dat die TV sein per telemetrie versend was. Nie sleg vir 'n 61-jarige brein nie. Groete! Oesjaar (kontak) 14:11, 4 Julie 2022 (UTC)