Bespreking:Swanrivier
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Anrie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Swanrivier-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Swanrivier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Help my Afrikaans laat my hier in die steek. Wat is die korrekte vertaling van estuary. Ek dink dit is iets soos 'n riviermeer of iets dergeliks? --RAM (kontak) 06:54, 30 Oktober 2008 (UTC)
- Haai, RAM. Dis 'n monding - meer spesifiek 'n tregter- of riviermonding. Anrie (kontak) 09:16, 1 November 2008 (UTC)